If you have javascript turned off you may have problems accessing the (pulldown) menu on this site. If this is the case, you may access all the pages through the "Sitemap" which can be found on the top right of each single page. Thank you!

Nuus (wat het gebeur?)

Tell me about your a news event.

Questions to consider:

Wat, Waar, Waarom, Wie, Hoe lank, Tot wanneer

TSUNAMI in JAPAN

Op 11 Maart 2011 was daar 'n baie sterk aardbewing in Japan. Dit het 8.9 op die Richterskaal geregistreer. Die mense van Japan is gewoond aan aarbewings. Selfs die sterk aarbewing was nie die grootste krisis nie. Die groot probleem was die tsunami daarna. Die golg was baie groter as wat die mense verwag het. Duisende huise en geboue is vernietig. Duisende mense het gesterf. Die grootste probleem was die kernreaktors by Fukushima waar die vloedgolf groot probleem veroorsaak het. Japan sukkel om die reaktors te verkoel en daar is nou 'n lekkasie van radio-aktiwiteit.

TORNADO'S in AMERIKA

April 2011 is 'n maand van groot rampe in die suide van die VSA. Baie tornados het die gebied getref en baie huise is vernietig of beskadig. Ongelukkig is baie mense ook dood. Op Woensdag, 27 April, het meer as 170 mense in vyf state gesterf as gevolg van die tornados. Dit is 'n tragedie. Daar is vloede en tornados. Dit is 'n groot ramp vir die here gebied. Die goewerneur van Alabama het vir President Obama gevra om 'n noodtoestand af te kondig. Dit sal weke neem om die skade te herstel.