If you have javascript turned off you may have problems accessing the (pulldown) menu on this site. If this is the case, you may access all the pages through the "Sitemap" which can be found on the top right of each single page. Thank you!

1. Jy doen 'n onderhoud met 'n student wat miskien jou navorsingsassistent gaan word. Vra haar uit oor haar verwaging oor die salaris, wat haar kwalifikasies is en beskikbare werksure is, en hoe sy haar verantwoordelikhede gaan nakom.

2. Doen 'n onderhoud vir 'n nuwe busbestuurder vir die skool om die studente te vervoer.

3. Jou werk het 'n persoon nodig om tegniese ondersteuning te doen. Jy doen doe onderhoud om uit te vind of die persoon oor die nodige vaardighede (skills) besit.