Gunsteling Sportsoort
- Wat is die sport se naam? (rugby, sokker, Amerikaanse voetbal, korfbal (basketbal), netbal, sagtebal, bofbal, tennis, golf, vlugbal, pluimbal, muurbal, raketbal, waterpolo, swem, atletiek [hoogspring, verspring, driesporng, diskus, hekkies, spiesgooi, gewigstoot, 100m naelloop, aflos], landloop(5km, maraton), krieket, fietsry, yshokkie)
- Waar word die sport gespeel? (op 'n veld, 'n baan, binnemuurs, buitemuurs)
- Wanneer word dit gespeel? (In die somer, winder, heeljaar)
- Watse klere en toerusting (equipment) het jy nodig? ('n raket, 'n kolf, 'n bal, sportskoene, 'n spies, 'n diskus, 'n pluimpie, 'n fiets, 'n helm, ens.
- Hoeveel spelers is daar (in 'n span)? twee, sewe, vyftien, ens.)
- Wat is die geslag en ouderdom van die spelers? enige ouderdom, mans, vrouens, mans onder dertig jaar oud
- Hoe kry jy punte? skop 'n doel, druk 'n drie, as die ander persoon 'n fout begaan.
- Hoe lank duur die spel? tot die eerste span of persoon 'n sekere punt behaal. Vir 'n spesifieke tyd.
- Wat mag jy nie doen in die spel nie? Jy mag nie met jou hand aan die bal raak nie. Jy mag nie oor die lyn trap nie. Jy mag nie die bal buite die speelveld gooi of slaan of skop nie. Jy mag nie aan die opponent raak nie. ens.
Voorbeelde:
http://www.brakkies.co.za/atletiek.htm
http://www.myloopbaan.co.za/content_sub.cfm?AgentsID=321&PageID=1447&SubPageID=3050