Afrikaans Sayings
| Belofte maak skuld. | • | Promises are binding |
| In die land van die blindes is die eenoog koning. | • | In the land of the blind, the one-eyed is king. |
| Sy blus is uit. | • | He is exhausted. |
| Om die bos lei. | • | To deceive. |
| Die daad by die woord voeg. | • | To suit the action to the word. |
| Dit slaan my dronk. | • | That beats me. |
| Stille waters, diepe grond, onder draai die duiwel rond. | • | Still waters run deep. |
| Erfgeld is swerfgeld. | • | Easy come, easy go. |
| Vol fiemies wees. | • | To be full of whims. |
| Die gort is gaar. | • | The fat is in the fire. |
| Sy hande staan vir niks vekeerd nie. | • | His fingers are not all thumbs. |
| Die hande uit die mou steek. | • | Put the shoulder to the wheel. |
| Elke huis het sy kruis. | • | There's a skeleton in every cupboard. |
| Vir iemand 'n klip uit die pad rol. | • | To do somebody a favor. |
| Stadig oor die klippe. | • | Be careful. Go slowly. |
| 'n Uiltjie knip. | • | To take a nap. |
| In sy vuis lag. | • | To laugh up one's sleeve. |
| Lepel in die dak steek. | • | To die. |
| Aan iemand se lippe hang. | • | To hang on a persons words. |
| Hy sal dit nie maak nie. | • | He will not succeed. |
| Môre is nog 'n dag. | • | Tomorrow will do just as well. |
| In sy noppies wees. | • | To be pleased as punch. |
| Gou op sy perdjie wees. | • | To be quick-tempered. |
| Planke (balke) saag. | • | To snore. |
| In sy spoor trap. | • | To mind one's P's and Q's. |
| Iemand in die steek laat. | • | Leave someone in the lurch. |
| Van toeka se dae af. | • | From time immemorial. |
| Iets laat vaar. | • | To abandon something. |
| 'n Voëltjie hoor fluit. | • | To hear a rumor. |
| Voet by stuk hou. | • | To persevere. |
| Baie ysters in die vuur hê. | • | To have many irons in the fire. |
| Na my beskeie mening. | • | In my humble opinion. |
| Van heinde en verre. | • | From wide and far. |
| Voor dooiemansdeur kom. | • | To find nobody at home. |
| Probeer is die beste geweer. | • | There's nothing like trying. |
| Van uitstel kom afstel. | • | Procrastination is the thief of time. |
| Vrae is vry en die weier daarby. | • | Questions are free, but also the right of refusal. |