Hy dra ‘n kruis na die horison van verguis, gesien deur tyd se oog deur geheue se membraan; kleed gestotter oor brose raam van sterflikheid.
Witgewaste wêreld wasem bygeloof en verwarring ...
Slegs ‘n oomblik gestring aan Ewigheid deur liefde se konstante knaag:
wig wat die afstand oorbrug. |
He carried a cross toward the horizon of loss, witnessed by time's orb through memory's membrane; shroud slurred over fragile frame of mortality. Whitewashed world vapors superstition and muddlement ... Life only a moment linked to Eternity by love's constant ache: arch bridging the distance across. |