If you have javascript turned off you may have problems accessing the (pulldown) menu on this site. If this is the case, you may access all the pages through the "Sitemap" which can be found on the top right of each single page. Thank you!

G

Hoe gaan dit?How are you?
Dit gaan goed met my.I am doing well.
Dit gaan jou goed!Good luck! (I wish you everything of the best).
Dit sal nie gaan nie.That won't do.
So gaan dit maar.That's the way of the world.
Gaan haal die dokter.Go for the doctor; fetch the doctor.
Gaan slaap.Go to bed.
Gaan trou.Get married.
Gaan wandel.Go for a walk.
Die wind het gaan lê.The wind has dropped (died down; subsided).
Dit gaan jou nie aan nie.That does not concern you.
Daar kan honderd mense in die saal gaan.The hall can hold one hundred people.
Dit gaan om sy lewe.His life is at stake.
Die vleis is te gaar.The meat is overdone.
Die vleis is nie goed gaar nie.The meat is underdone.
Die vleis is goed gaar.The meat is well done.
Gaan jou gang.Go ahead.
Hy gaan sy eie gang.He goes his own way.
Hy het die masjien aan die gang gesit.He started the engine.
Ek kon hulle nie aan die gang kry nie.I could not get them going.
By die geboorte.At birth.
Die kinders ly gebrek.The children are in want; the children are starving.
Deur gebrek aan geld moes die werk gestaak word.For lack (want) of money the work had to be stopped.
Hulle het aan niks gebrek nie.They want for nothing (they have all they need).
Hou dit in gedagte.Bear this in mind.
Wees my genadig.Have mercy on me.
Hy was in gedagte versonke.He was in a brown study.
Hy het sy gedagtes nie bymekaar nie.He is absent-minded.
Waar kry jy dié gedagte?Where did you get that idea?
Hy hink op twee gedagtes.He is in two minds.
Hy het van gedagte verander.He has changed his mind.
Ek het gedagtes met hom gewissel.I exchanged views (ideas) with him.
Hy sal sy lewe vir haar gee.He will lay down his life for her.
Hy gee die saak gewonne.He gives up the matter.
Ek gee g'n mening nie.I refused to express an opinion.
Geen van beide.Neither of them.
Geen van hulle.Not one of them.
Geen blou duit werd nie.Not worth a farthing (a blue bean).
Hy is g'n vriend van my nie.He is no friend of mine.
Die gees gee.To breathe one's last.
Teenwoordigheid van gees.Presence of mind.
Voor die gees roep (bring).To call to mind.
Oor die geheel.On the whole, as a whole.
In die geheel nie.Not at all.
Hy het aan my versoek gehoor gegee.He complied with my request.
Hy wou geen gehoor aan my waarskuwing gee nie.He would not listen to my warning.
Jy maak my gek.You drive me crazy.
Gek na.Fond of.
Hy maak (verdien) geld soos bossies.He coins money.
Vir die geleentheid.For the occasion.
Veels geluk met.Hearty congratulations on.
Hom gelukwens met sy sukses.To congratulate him on his success.
Ek het hom met gelyke munt betaal.I paid him back in his own coin.
Hy het my op my gemak laat voel.He set me at ease.
Doen dit op jou gemak.Do it at your leisure.
Gemene spel word nie vermoed nie.Foul play is not suspected.
Dis 'n gemene streek.That's a dirty trick.
Dit is gemeen.It is shameful;it is a shame.
Iemand gemeen behandel.To treat a person meanly.
Hy is geneig om te.He is inclined to.
Hy het genoeg geëet.He has eeten his fill.
Met genot (genoeë).With pleasure.
Dit is 'n genot om.It is a trcat (pleasure) to.
Tot genot van.To the delight of.
Jy kan dit gerus doen.You can safely do it (you might as well do it).
Kom gerus.Do come!
Iemand geselskap hou.Keep (bear) a person company.
In geselskap van.In the company of.
In slegte geselshap geraak.To fall (get) into bad company.
Jou gesig verloor.To lose one's sight.
Die berge kom in die gesig.The mountains come into view (sight).
Hy het my in die gesig geprys.He praised me to my face.
Uit die gesig verloor.To lose sight of.
Ek ken hom aan sy gesig.I know him by his face.
Die opkomende geslag.The rising generation.
Geskoolde arbeid.Skilled labour.
Gesigte trek.To pull (make) faces.
Fris en gesond.Hale and hearty.
Hy bly gesond deur oefening.He keeps fit by exercise.
'n Vakansie sal jou gesond maak.A holiday will cure you (restore your health).
Vir die gesondbeid.For the sake of one's health.
Ek roep jou tot getuie.I call you to witness.
Hy het teen my getuig.He gave evidence (testified) against me.
Jy loop gevaar om gedood te word.You run the risk of being killed.
Jy sal jou lewe in gevaar bring.You will endanger (imperil) your life.
Op gevaar van sy lewe het hy die kind te hulp gesnel.At the risk of his life he went to the aid of the child.
In geval van.In case of.
In elk geval.In any case.
In die ergste geval.If the worst comes to the worst.
Dit geval my nie.I don't like it.
Volgens my gevoelens (mening).To my mind.
Ten gevolge van.In consequence of.
Die gewone man.The man in the street.
Uit gewoonte.By habit.
So glad soos seep.As slippery as an eel.
Glo my!Believe you me! believe me!
Niks was vir haar goed nie.Nothing could satisfy her (nothing pleased her).
Niks was vir haar te goed nie.Nothing was good enough for her.
Die pak sit goed.The suit fits well.
As ek dit goed verstaan het.If I am not mistaken.
So goed soos dood.All but dead (on his last legs).
Die seun is goed in tale.The boy is good at languages.
Die spreker is goed ter tale.The speaker is fluent.
Hy was so goed om mv te wys.He was kind enough to show me.
Vrugte is goed vir my.Fruit is good for me.
Hy is goed vir my.He is good to me.
Ek sal die hond met 'n klip gooi.I shall throw a stone at the dog.
Ek sou graag wou weet.I should like to know.
Die grens êrens trek.To draw the line somewhere.
Met die hand groet.To shake hands.
Groet hom voordat jy loop.Say goodbye to him before you go.
Op grond van.On account of.
Sy het die kind tot in die grond bederwe.She utterly spoiled the child.
Uit die grond van my hart.From the bottom of my heart.
Hy lewe te groot.He lives beyond his means.
Ek gun jou dit.I do not begrudge it you.
Hy is in die onderwyser se guns.He is in the teacher's good books.
Sy het my 'n guns gevra.She begged a favour of me.
Ten gunste van.In favour of.