If you have javascript turned off you may have problems accessing the (pulldown) menu on this site. If this is the case, you may access all the pages through the "Sitemap" which can be found on the top right of each single page. Thank you!

You can help

  • report typos and bugs
  • give feedback to improve the experience
  • be a resource for learners, or
  • contribute content or help with translation

        Contact:  AFRIKAANS2U (at) GMAIL / jacques (at) uwm (dot) edu


    Content: Pronunciation Table in Your Language

    So far we have a pronunciation table from Afrikaans to: English, Dutch, French and German, Hebrew, Japanese, Portuguese, Swedish and also Russian. How about your language? Please request a pronunciation table from me. When are done, you can email me the document. I will be happy to recognize you on the page. 

    Content: Liedjies, Gedigte, en Stories

    Is u 'n Afrikaanse sanger, digter, of kortverhaal skrywer? Soos u miskien reeds opgemerk het, is daar reeds 'n goeie verteenwoordiging van Afrikaanse musiek op die webwerf.  Dit is egter altyd 'n voorreg om nog talent by te voeg.

    Kontak my gerus indien u bereid is om 'n paar liedjies vir die projek beskikbaar te stel. Wat ek graag wil plaas is 'n blad oor die kunstenaar (foto, bio, YouTube videos (indien daar is) en dan die liedjies met die lirieke. Indien moontlik, verskaf ook asb. die Engelse vertaling van die lirieke.

    Ek is op soek na geskrewe en veral klank opnames van kinderstories, en kortverhale.

    Wat van volksliedjies? Hier verkies ek dat dit gesing word deur tussen een en ses persone, sodat die uitspraak duidelik is. Gestel byvoorbeeld u het 'n kitaar of klavier en een of twee goeie stemme, maak sommer dan die opname met u skootrekenaar. Gebruik die gratis klank program Audacityom 'n opname te maak en kontak my dan. U kan dit aan my epos, of ek kan aan u 'n skakel stuur waar u dit kan oplaai. Ek kan werk met .OGG of .WAV dokumente, maar ek verkies MP3 en dan .OGG, an as dit nie anders kan nie, .WAV (want WAV is so groot).

    Gewyde liedere, psalms, en gesange -- Ek sal baie graag 'n hele afdeling hieraan wil wy. Indien u hier kan uithelp, kan u my gerus kontak.

    Content: Culture/Kultuur

    You are welcome to suggest topics, to make contributions to the recipes, or send photos of cultural aspects of Afrikaans and South African or Namibian culture that you think would be fitting (food, clothing, social activities, etc) Any photo you submit must be your own please.

    Finally

    This site is a child-friendly. If you have content that would not be fitting for children to be exposed to, I regret that it will not be placed.