If you have javascript turned off you may have problems accessing the (pulldown) menu on this site. If this is the case, you may access all the pages through the "Sitemap" which can be found on the top right of each single page. Thank you!

Inleiding (Introduction)

Beste Johan,
Liewe Maia,
My liefste Suzie,
Hallo Chris,

Die Boodskap (The Message)

Ek wil jou bedank vir ...

- die besonderse wyse waarop jy ons gehelp het.
- jou opoffering om dit vir ons lekker te maak.
- al die wonderlike oomblikke saam.

Ek wil baie dankie sê vir

- die mooi geskenk.
- jou hulp met die projek.

Ons waardeer dit dat jy ...

- elke dag daar was om ons te help.
- soveel tyd spandeer het om seker te maak almal verstaan.
- jou kennis met ons gedeel het.
- altyd vriendelik en geduldig met ons was. 

Ek waardeer (I appreciate)  ...

- jou geduld met ons.
- jou toewyding.
- jou aangename persoonlikheid.
- dieliefde wat jy het vir elkeen van die kinders.

Ek is dankbaar vir ... (I am grateful for) ...

- die geleentheid om saam met jou te kon werk.
- die besonderse semseter.
- jou teenwoordigheid wanneer die moeilik vir ons was.
- jou behulpsaamheid

Kommentaar

Ek weet dit was nie lekker/maklik om xyz te doen nie.
Ek weet dit was nie lekker/maklik om elke dag vroeg by die skool te moes wees nie.
Ek weet dit was 'n opoffering (a sacrifice) om elke dag daar te moes wees.
Ons het nooit gedink dit sou so wonderlik wees nie.
Dis nie elke dag dat 'n mense so 'n wonderlike onderwyser het nie.
Ons sal u nooit vergeet nie.

Wense (Wishes)

Geniet die vakansie.
Geseënde Kersfees.
Ek hoop jy kan goed uitrus.
Ons wens jou die beste toe vir die nuwe jaar.
Mag jy altyd gelukkig wees in die wonderlike werk wat jy doen.
Ons hoop om weer paaie te kruis.
Voorspoedige Nuwe Jaar (Prosperous new year)
Ek/Ons wens jou/julle die beste toe (I wish the best for you) 

Afsluiting (Concluding)

Met my beste wense,
Alles van die beste,
Groete,
Met liefde,
Dankie,
Tot ons weer (mekaar sien, saam kuier, weer gesels, saam werk)
Groete, (greetings)