Loflied
Ek weet dat ek in eeue wat kom
dankbaar voor sy troon sal staan.
Daarom loof en eer ek Hom
en prys sy nooit volprese Naam.
Ek weet dat ek in eeue wat kom
dankbaar voor sy troon sal staan.
Daarom loof en eer ek Hom
en prys sy nooit volprese Naam.