If you have javascript turned off you may have problems accessing the (pulldown) menu on this site. If this is the case, you may access all the pages through the "Sitemap" which can be found on the top right of each single page. Thank you!

O

Wat 'n oes vent is hy tog!What a miserable fellow he is!
Die oes inhaal.To gather in the harvest.
'n Dag of wat gelede.Some days ago.
Dit was nie lank nie of ek was aan die slaap.It was not long before I was (fell) asleep.
Al om die ander dag.Every second day.
Om die beurt.In turn (OR) alternately.
Dit is my om 't (die) ewe.It is immaterial to me.
'n Draai omgaan.To turn a corner.
Gaan asseblief by die huis om.Please call at the house.
Daar is 'n gerug in omloop dat ....It is rumoured that....
Plekke omruil.To change places.
Omstreeks.More or less (OR) about.
Myle in die omtrek.For miles around.
Onder die omstandighede.Under the circumstances.
Sonder trane.In tears.
Hy woon onder die Italiane.He lives among the Italians.
Soos die ongeluk dit wou hê.As ill luck would have it.
Dit was my ongeluk dat.It was my misfortune that.
In ongenade by iemand wees.To be in someone's bad books.
Ons is dertig seuns.There are thirty of us boys.
Woorde ontbreek my om.Words fail me to.
Hy het my ontglip.He gave me the slip.
Help my dit onthou.Remind me of it.
Hy het onverwags op my afgekom.He took me unawares.
Ek het geen oog toegemaak nie.I did not sleep a wink.
Jy moet hom in die oog hou (die oog op hom hou).You must keep an eye on him.
Die oë knip.To blink (the eyes).
Onder vier oë sien.To see (interview) privately.
Sand in die oë strooi.To throw dust in the eyes of (OR) deceive.
Jy moet dit voor oë hou.You must bear it in mind.
In die oog kry.To catch sight of.
Met die blote oog.With the naked eye.
Op die oog.Outwardly (OR) apparently (OR) superficially.
Uit die oog verloor.To lose sight of.
In die oog hê.To have in mind.
Met die eerste oogopslag.At (the) first glance.
Wat ook al gebeur.Whatever happens.
Die toekoms staan vir jou oop.The future is yours.
Die ore laat hang.To be downhearted.
Die ore sluit vir.To be deaf to.
My ore tuit.My ears tingle (OR) burn.
Een en al ore wees.To be all ears.
Hy het tot agter die ore rooi geword.He blushed to the roots of his hair.
Hy is tot oor die ore verlief.He is over head and ears in love.
Tot oor die ore in die werk wees.Up to the eyes in work.
'n Ope oor hê vir.To give a ready ear to.
Oor vyf minute.In five minutes.
Oor 'n maand.A month hence.
Hierdie kleure kom nie ooreen nie.These colours don't match.
In ander hande oorgaan.To change hands.
n Geweer oorhaal.To cock a gun.
Ek sal hom oorhaal om saam te gaan.I shall persuade him to come along.
Hy het die oorhand gekry.He gained the upper hand.
Ek sal met hom oorleg pleeg.I shall consult him.
Jy is die oorsaak dat ek gedruip het.You are the cause of my failing.
Ek is deur die slaap oorval.I was overcome by sleep.
Almal op een na.All but one.
Dit het nooit by my opgekom nie.It never struck me (OR) it did not occur to me.
'n Skok opdoen.To receive a shock.
Ons kan nie teen die wind opkom nie.We could make no headway against the wind.
Kom jy vir hom op?Do you take his part?
Hy het dit goed opgeneem.He took it in good part.
Hy het dit verkeerd opgeneem.He took it amiss (OR) misunderstood it.
Hy het sy kraag opgeslaan.He turned up his collar.
Ons het die tent opgeslaan.We pitched the tent.
Die koring slaan al op.The wheat is coming up.
Slaan jou oë op na die berge.Lift up your eyes to the hills.
Hy is deur 'n opslagkoeël getref.He was hit by a ricochet bullet.
'n Boek opsom.To summarise a book.
'n Debat opsom.To sum up a debate.
'n Persoon opsom.To size up a person.
Die weer steek op.It is working up for rain.
Hy het my opgesteek om dit te doen.He put me up (instigated me) to do this.
Hy het as spreker opgetree.He addressed the meeting.
Jy moet nou optree.You must now take action.
Sy trek haar neus vir hom op.She turns up her nose at him.
Ons het teen die vyand opgetrek.We marched against the enemy.
Die trein is ontspoor.The train was derailed.
Hy het sy skouers opgetrek.He shrugged his shoulders.
Hy het soos 'n os neergeslaan.He fell like a log.
Van die os op die jas (esel).By the way (to change to a nonrelated topic).
Van die os op die esel spring.To talk disconnectedly.
Ou brood.Stale bread.
Dis sewe-uur op my horlosie.It's seven o'clock by my watch.