Klasfrases - Class Phrases
Luister mooi. | • | Listen closely. |
Herhaal asseblief... | • | Repeat please. |
Amper. | • | Nearly. |
Probeer weer. | • | Try again. |
Sê dit weer asb. | • | Say it again please. |
Antwoord my, asb. | • | Answer me please. |
Verstaan jy? | • | Do you understand? |
Uitspraak. | • | Pronunciation. |
Vra vir hom of... / Vra vir haar of... | • | Ask him/her if ... |
Wat is die verskil tussen A en B? | • | What is the difference between A and B? |
Ek weet nie. | • | I do not know. |
Ek verstaan nie. | • | I don't understand. |
Praat stadiger asseblief. | • | Please speak slower. |
Wat beteken dit? | • | What does it mean? |
>Ek het 'n vraag. | • | I have a question. |
Verlede -- Hede -- Toekoms | • | Past - Present - Future |